Kain

Kain

Die man wat nie die son op sy broer kon sien skyn nie Sy verhaal Die twee broers was albei boere: die oudste ’n saaiboer, die jongste ’n skaapboer. Maar die twee se boerdery was nie ewe voorspoedig nie. Die jonger broer het vooruit geboer, die ouer een nie. Dit was...

Rig 6:14 MET GOD SE TOERUSTING KAN JY DIENSBAAR WEES

Dis vir my nogal interessant, die opmerking wat Gideon maak toe die Engel van die Here aan hom verskyn. Hy vra: “Waar is al (die Here se) magtige dade waarvan ons voorvaders ons vertel het toe hulle gesê het: ‘Het die Here ons nie uit Egipte bevry nie?’” (vs 13)....
Dawid, die skaapwagter

Dawid, die skaapwagter

Die kleinvee is vandag besonder onrustig. Dis al of hulle nie eetlus het nie. Hulle staan die hele tyd en snuif in die wind op asof hulle iets weet wat ek nie weet nie. Maar hulle hardloop ook nie weg nie, soos wat ’n mens kan verwag as daar ’n ongedierte iewers vir...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.