Eva, die vrou wat alles opgemors het

Eva, die vrou wat alles opgemors het

Genesis 2 tot 4 Eva was nie net verantwoordelik daarvoor dat die mensdom die paradys kwyt is nie; sy het ook die diskriminasie en onderdrukking van geslagte en geslagte vroue deur die eeue op haar gewete. Ek wonder partykeer of sy besef presies hóéveel ellende daardie...
Gebed ná die prediking

Gebed ná die prediking

Ons dank U, Here, vir u Woord, wat ons vanoggend opnuut weer diep laat nadink. Ons dank U, Here, vir u Wet, wat vir ons die pad aandui waarop ons moet loop. Ons dank U, Here, vir Uself. Dankie dat U dit nog steeds met ons waag, al is ons mense wat u telkemale...
Eva, die vrou wat alles opgemors het

Bybelkarakters – Adam

Die man wat met ’n skoon lei kon begin Sy verhaal Hy kyk oorstelp na die wêreld om hom. Daar is oral nuwe dinge. Álles is nuut, en wonderlik. Hy buig af, trek ’n blom nader. Die fluweelsagte pienk blare voel broos onder sy vingers. Versigtig, bang om die blom seer te...
Hoe moet ek dit verstaan? 22

Hoe moet ek dit verstaan? 22

God wou Moses doodmaak En op pad, by die oornagplek, het die HERE hom teëgekom en hom probeer doodmaak. Toe neem Sippora ‘n vuursteen, besny haar seun en raak sy voete daarmee aan en sê: ‘Jy is vir my ‘n bloedbruidegom.’ Toe het Hy hom met rus...

Gen 13:1-18 OM DIE ONSIENLIKE TE SIEN

Daar is ’n ou spreekwoord wat lui: Geldgierigheid is die wortel van alle kwaad. Want rykdom en besittings het die manier om in jou hart te kom kruip, en só diep in jou hart in te kruip dat dit later jou optrede bepaal. Dit is ook wat hier in ons teksgedeelte gebeur...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.