by Jaco Thom | 10 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Die koning het nie aan die versoek van die volk voldoen nie. (2 Kron 10:15) Die noordelike stamme was ongelukkig. Hulle kry swaar, en die koning moet die las ligter maak. Hy moet na sy mense luister en hulle belange voorop stel. Dis immers wat ’n goeie koning doen –...
by Jaco Thom | 9 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Hy is oorlede, en hy is begrawe in die familiegraf in die Dawidstad. Sy seun Rehabeam het hom as koning opgevolg. (2 Kron 9:31) Die Kronis gee aan die einde van Salomo se lewe ’n kort opsomming van sy fabelagtige rykdom, sy roem en wysheid. En dan as ’n laaste sin...
by Jaco Thom | 8 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
So is al Salomo se werk afgehandel, van die dag af dat die fondamente van die huis van die Here gelê is totdat Salomo die tempel voltooi het. (2 Kron 8:16) Die Kronis kon baie meer oor Salomo se regering geskryf het as hy wou. Hy verkies egter om te fokus op die...
by Jaco Thom | 7 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Ja, hoe verhewe hierdie tempel ook al was vir elke verbyganger, die verbyganger sal dan sy asem intrek en sê: ‘Waarom het die Here dit gedoen aan dié land en dié tempel?’ (2 Kron 7:21) Jy wonder dalk hoekom hierdie verskriklike waarskuwing in dieselfde hoofstuk staan...
by Jaco Thom | 6 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Luister ook na die vreemdeling wat nie uit u volk Israel is nie [ … ] en doen alles wat die vreemdeling U in sy gebed vra, sodat al die volke van die aarde u Naam kan ken en ook aan U gehoorsaam kan wees net soos u volk Israel … (2 Kron 6:32-33) Salomo se...
by Jaco Thom | 5 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Presies gelyk, soos een man, het die trompetblasers en die sangers die lof en dank aan die Here laat weerklink. Die klank van trompette, simbale, allerhande instrumente en die loflied ter ere van die Here het opgeklink: “Want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen...