by Jaco Thom | 4 Jul 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Daarna het hulle die tempel afgebrand, die muur van Jerusalem afgebreek, al die beste huise afgebrand en alles wat van waarde was, verwoes. (2 Kron 36:19) Ná Josia se dood in 609 vC was die verval vinnig – van ’n gerekende koninkryk tot ruïnes in net 23 jaar. Jerusalm...
by Jaco Thom | 3 Jul 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Josia het Neko egter nie met rus gelaat nie. Hy het hom vermom met die oog op die geveg en nie geluister na wat Neko op bevel van God self gesê het nie. (2 Kron 35:22) Hierdie tragedie speel af te midde van die magstryd van die wêreldmoondhede van destyds – Assirië,...
by Jaco Thom | 2 Jul 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Terwyl hulle die geld wat vir die huis van die Here ingebring is, uitgehaal het, het die priester Gilkija die boek gekry met die wet van die Here wat deur bemiddeling van Moses aan Israel gegee is. (2 Kron 34:14) Josia was, naas Dawid en Salomo, waarskynlik die...
by Jaco Thom | 1 Jul 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Toe dit met hom so sleg gaan, het hy die Here sy God om genade gesmeek, groot berou getoon voor die God van sy voorvaders, en gebid. (2 Kron 33:12-13a) Manasse was een van die slegste konings van Juda. Waaraan jy ook al kan dink, dit het hy gedoen. Baäl-aanbidding,...
by Jaco Thom | 30 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
By ons is meer as by hom. By hom is menslike mag, by ons is die Here ons God wat ons sal help en ons oorlog sal veg. (2 Kron 32:7-8) Die Assiriese bedreiging was wesenlik. Assirië was destyds die magtigste koninkryk, en ook die wreedste. Hulle het met afgryslike...
by Jaco Thom | 29 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Asarja die hoëpriester uit die huis van Sadok het vir hom gesê: “Vandat die offergawes by die huis van die Here begin inkom het, is hier meer as genoeg om te eet en daar bly baie oor. Die Here het sy volk geseën, daarom is daar so ’n massa goed oor.” (2 Kron 31:10) ’n...