by Jaco Thom | 4 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Salomo het begin bou aan die huis van die Here in Jerusalem. Dit was op Moriaberg waar die Here aan Dawid, sy pa, verskyn het, op die plek wat Dawid laat regmaak het, waar die dorsvloer van Arauna die Jebusiet was. (2 Kron 3:1) Die berg Moria word net op een ander...
by Jaco Thom | 3 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Wie sou eintlik die vermoë hê om vir Hom ’n tempel te bou as die hemel, die hoogste hemel self, Hom nie kan bevat nie? (2 Kron 2:6) Destyds is geglo dat ’n tempel die huis van die bepaalde godheid is, en dat die godheid daardeur as ’t ware aan daardie tempel vas is....
by Jaco Thom | 2 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Gee my nou wysheid en kennis dat ek hierdie volk reg kan lei, want wie kan uit homself hierdie groot volk van U regeer? (2 Kron 1:10) Dié ontmoeting van Salomo met God laat my altyd wonder wat ék sou kies as ek in sy skoene was. Ons weet vandag dat wat Salomo gekies...
by Jaco Thom | 1 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
En nou loof ons U, ons God, ons prys u glansryke Naam, want wie is ek en wie is my volk dat ons die vermoë sou hê om sulke gawes te bring? Alles kom tog van U af en ons gee aan U wat ons van U gekry het. (1 Kron 29:13-14) Die skrywer van die boeke 1 en 2 Konings...
by Jaco Thom | 31 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
En jy, Salomo, my seun, jy moet die God van jou vader ken en Hom dien met jou hele hart en met ’n gewillige gemoed, want die Here ondersoek alle harte en ken die bedoeling van elke gedagte. As jy na Hom vra, sal Hy Hom deur jou laat vind, maar as jy Hom verlaat, sal...
by Jaco Thom | 30 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Agitofel was die raadgewer van die koning, en die Arkiet Gusai was die vriend van die koning. (1 Kron 27:33) Ons kry in dié hoofstukke ’n idee van die omvangryke hervormings wat koning Dawid in die staatsdiens ingevoer het. Daar is haas nie ’n faset van die lewe in...