by Jaco Thom | 29 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Dawid en die amptenare in beheer het die seuns van Asaf, Heman en Jedutun vir ’n besondere diens afgesonder. Hulle was mense wat onder begeleiding van liere, harpe en simbale as profete opgetree het. (1 Kron 25:1) Soos Martin Luther en JS Bach vir baie Protestantse...
by Jaco Thom | 28 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Mag die Here jou tog net verstand en insig gee en die nodige opdragte in verband met Israel, dat jy die wet van die Here jou God kan nakom. (1 Kron 22:12) Ons praat altyd van Salomo se tempel, maar eintlik is dit net soveel Dawid s’n. Hy het die bouplanne, die...
by Jaco Thom | 27 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Satan was teen Israel. Hy het Dawid aangehits om ’n sensus van Israel te hou. (1 Kron 21:1) Ons lees hierdie selfde verhaal ook in 2 Sam 24. Die eerste vers verskil egter in die twee vertellings. In 2 Sam 24 lees ons dat die Here Dawid aangehits het om ’n sensus te...
by Jaco Thom | 26 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer. (1 Kron 18:14) Oorlog, oorlog, oorlog! Ons lees in 20:1 dat die lentetyd destyds die oorlogseisoen was. Dis hoe dit gegaan het. Dawid was ’n kind van sy tyd, en het lustig...
by Jaco Thom | 25 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Ek maak aan jou bekend dat die Here vir jou ’n koningshuis sal vestig. (1 Kron 17:10) Die Here was goed vir Dawid. Onder sy bewind het daar vrede in die land gekom. Hy het die ark na Jerusalem gebring en die godsdiens georganiseer, omdat die woestyn-reëlings onnodig...
by Jaco Thom | 24 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Hierna is almal huis toe, en Dawid het teruggegaan om sy gesin te seën. (1 Kron 16:43) Nadat die ark in Jerusalem aangekom het, het Dawid begin met ’n uitgebreide program om die aanbidding weer op koers te kry. Tydens die jare wat die ark onder Filistynse beheer was,...