by Jaco Thom | 15 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Die Israeliete sê toe vir Samuel: “Moenie ophou om die Here ons God vir ons om hulp te smeek nie, sodat Hy ons uit die mag van die Filistyne kan red.” (vers 8) Hierdie hoofstuk staan in skrille kontras met hoofstuk 4, waar Israel óók teen die Filistyne geveg het. Daar...
by Jaco Thom | 14 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Maar die Here het die inwoners van Bet-Semes getref omdat hulle die ark bekyk het. (vers 19) Die omswerwinge van die ark kry aan die einde nóg ’n kinkel toe 70 inwoners van Bet-Semes sterf omdat hulle oneerbiedig met die ark omgegaan het. Bet-Semes was ’n Levitiese...
by Jaco Thom | 13 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Toe die Asdodiete die volgende môre opstaan, het Dagon vooroorgeval op die grond gelê, voor die ark van die Here. (vers 3) Die vorige hoofstuk het afgesluit met ’n wanhoopskreet. Die eer van God is weggevat uit Israel (1 Sam 4:21-22). As die ark weg is, is God weg....
by Jaco Thom | 12 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Die manskappe het na Silo toe gestuur, en die verbondsark van die Here die Almagtige wat oor die gerubs troon, van Silo af laat bring. (vers 4) Hierdie gebeure is sekerlik ’n laagtepunt in Israel se bestaan. Dit illustreer die feit dat hulle net soos die Filistyne...
by Jaco Thom | 11 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Die Here het toe weer in Silo verskyn, want Hy het Hom in Silo aan Samuel geopenbaar deur die woord van die Here. (vers 21) Die hoofstuk begin met die mededeling dat die woord van die Here in daardie tyd min gehoor is, en dit eindig met die aankondiging dat die Here...
by Jaco Thom | 10 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Hierdie sonde van Eli se seuns was baie groot in die oë van die Here, want daardeur het die mense hulle agting vir die offer van die Here verloor. (vers 17) Hofni en Pinehas is klassieke voorbeelde van mense wat só gewoond geword het aan God dat hulle afgestomp geraak...