by Jaco Thom | 8 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Maar sy wapendraer wou nie, want hy was baie bang. Saul vat toe self die swaard en val daarin. (vers 4) ’n Mens wil-wil vir Saul jammer kry, want sy laaste dag was een uitgerekte marteling. Hy sien hoe Israel die geveg teen die Filistyne verloor, en hoe sy drie oudste...
by Jaco Thom | 7 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Dawid was in die nood, want die manne het daaraan gedink om hom met klippe dood te gooi. Almal was verbitterd, elkeen oor sy seuns en dogters, en toe het Dawid hulp gevra by die Here sy God. (vers 6) In skrille kontras met koning Saul, wat hom in sy paniek tot ’n...
by Jaco Thom | 6 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Maar die leiers van die Filistyne het hulle vererg en vir Akis gesê: “Laat die man omdraai en laat hy teruggaan na sy plek toe wat jy vir hom aangewys het. Hy mag nie saam met ons in die oorlog optrek nie.” (vers 4) Dawid se bondgenootskap met koning Akis het hom in...
by Jaco Thom | 5 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
(Saul) het die Here geraadpleeg, maar die Here het hom nie geantwoord nie … (vers 6) Hier bereik Saul se lewe ’n absolute laagtepunt. ’n Mens kan jou eintlik nie ’n slegter einde indink nie. Hy het begin met die toerusting van die Gees, en hy eindig waar hy ’n...
by Jaco Thom | 4 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Dawid het geen man of vrou laat lewe om na Gat toe te bring nie, want hy het gedink: anders verklik hulle ons en sê: “Dit is wat Dawid gedoen het.” Dit het hy gedoen so lank hy op die platteland by die Filistyne gewoon het. (vers 11) Vir ons as moderne lesers is Dawid...
by Jaco Thom | 3 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
… die Here het u vandag in my mag gegee. Maar ek was nie bereid om my hand te lig teen die gesalfde van die Here nie. (vers 23) Ondanks al Saul se mooi woorde het Dawid hom steeds nie vertrou nie. Hy gaan nie saam met hom terug soos Saul versoek het nie. Hulle...