by Jaco Thom | 25 Mei 2022 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen. (vers 11) Baie gelowiges is bang vir die wederkoms. Mense sê mos jou lewe sal soos ’n rolprent voor jou afspeel, en alles sal dan uitkom. Ek moet sê, as dit waar was, sou ek...
by Jaco Thom | 24 Mei 2022 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Dit is die wil van God dat julle heilig moet lewe. (vers 3) Daar was ’n tyd in die kerk toe mense regtig erns gemaak het met hierdie voorskrif. Heilig beteken opsy gesit en volledig in God se diens. Dis nie net vir die super-Christene bedoel nie; dis ’n leefwyse wat...
by Jaco Thom | 23 Mei 2022 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Dat ons ter wille van ons geloof vervolg sal word, staan vas. Dit weet julle. (vers 3b) Teenspoed is nie altyd die gevolg van sonde in jou lewe nie, al beweer voorspoedsteoloë dit. Teenspoed is soms deel van God se plan met ons. Beproewings maak jou geloof sterk (Jak...
by Jaco Thom | 22 Mei 2022 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Ons prediking berus immers nie op dwaling nie, kom ook nie voort uit onsuiwer beweegredes nie en is sonder enige bybedoelings. (vers 3) Paulus verweer hom hier bes moontlik teen beskuldigings van die Jode, naamlik dat hy met onsuiwer motiewe mense gemanipuleer het ter...
by Jaco Thom | 21 Mei 2022 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Sonder ophou bring ons dan voor God ons Vader in herinnering die werk van julle geloof, die inspanning van julle liefde en die volharding van julle hoop op ons Here Jesus Christus. (vers 2b-3) Die gemeente in Tessalonika het vir die hele destydse Griekeland (Masedonië...
by Jaco Thom | 20 Mei 2022 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...