by Jaco Thom | 19 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Al het ek julle ook deur my brief hartseer gemaak, is ek nou nie daaroor jammer nie. (2 Kor 7:8) In 2 Kor 2:4 verwys Paulus ook na hierdie brief wat hy “met groot bekommernis en beklemming van hart, en onder baie trane,” aan die Korintiërs geskryf het. Die brief het...
by Jaco Thom | 18 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
… in alles laat ons ons ken as dienaars van God. Dit doen ons met baie geduld in verdrukking, ontbering en nood. (2 Kor 6:4) Vir baie mense vandag is spanning, konflik en lyding deel van hulle bestaan. En dan is daar mense wat sê dat hierdie sal verdwyn as jy opreg in...
by Jaco Thom | 16 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Daarom, as iemand in Christus is, is hy ’n nuwe skepping. Die ou dinge het verbygegaan – kyk, hulle het nuut geword. (2 Kor 5:17 AFR2020) Die hartseer van die lewe is dat ’n mens ontgogel word, en niks nuuts jou meer opgewonde maak nie. Jy het dit al beleef, soos die...
by Jaco Thom | 15 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Om hierdie rede word ons nie moedeloos nie. Al is ons uiterlik besig om te vergaan, innerlik word ons van dag tot dag vernuwe. (2 Kor 4:16) In my werk as predikant het ek oor jare baie ouer lidmate leer ken. Daar was natuurlik die knorriges onder hulle wat oor alles...
by Jaco Thom | 14 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Julle is self ons aanbevelingsbrief, geskryf op ons harte, vir almal om te lees en te verstaan. (2 Kor 3:2) Paulus is hier besig om sy apostelskap te verdedig teenoor hulle wat ná hom in die stad aangekom het met aanbevelingsbriewe uit hulle vorige werkkring (vers 1)....
by Jaco Thom | 13 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Ons is die wierook wat deur Christus vir God gebrand word, waarvan die geur dié bereik wat gered word, sowel as dié wat verlore gaan. (2 Kor 2:15) As Paulus praat van die triomftog van Christus waaraan ons deel het (vers 14), kan ’n mens maklik die idee kry dat dit ’n...