by Jaco Thom | 12 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
In elke moeilikheid bemoedig Hy ons. Daarom kan ons weer ander bemoedig wat in allerlei moeilikhede verkeer. Ons kan hulle bemoedig met dieselfde bemoediging waarmee God ons bemoedig … (2 Kor 1:4) Wat maak ’n mens as jy in ’n krisis kom? Die maklikste is natuurlik om...
by Jaco Thom | 11 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Hierdie video sal jou help om ’n goeie oorsig oor die brief te kry: Views:...
by Jaco Thom | 1 Mei 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees. (vers 13) Ons ken hierdie woorde baie goed. Dit word baie gereeld gebruik as die seën aan die einde van ’n erediens uitgespreek word, en met...
by Jaco Thom | 30 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Drie maal het ek die Here gebid dat dit van my af weggeneem moet word. Sy antwoord was: “My genade is vir jou genoeg. My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.” (vers 8-9) In hierdie wêreld is krag en mag alles – die fisieke krag van atlete, die...
by Jaco Thom | 29 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Satan self doen hom voor as ’n engel van die lig. Daarom is dit ook nie snaaks dat sy dienaars hulle voordoen as mense wat die wil van God doen nie. (vers 14-15) Deesdae is daar teoloë wat ’n saak daarvoor probeer uitmaak dat Satan nie ’n persoon is nie, maar slegs ’n...
by Jaco Thom | 28 Apr 2021 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Ek self, Paulus – wat glo bedees is wanneer ek by julle teenwoordig is, maar ewe manhaftig teenoor julle wanneer ek afwesig is – doen ’n ernstige beroep op julle, met die sagmoedigheid en vriendelikheid van Christus. (vers 1, 2020-vertaling) Paulus se trant verander...