by Jaco Thom | 24 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Die koning het ontroerd geraak en in trane na die kamer bokant die poort opgeklim. Daar het hy heen en weer geloop en gesê: “My seun, Absalom, my seun, my seun …” (vers 33) ’n Mens kan Dawid se smart goed begryp. Geen ouer behoort ’n tyding te kry soos Dawid...
by Jaco Thom | 23 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Toe Agitofel sien sy raad word nie gevolg nie, het hy sy donkie opgesaal en na sy huis toe in sy tuisdorp gery. Daar het hy sy sake gereël en homself opgehang en gesterf. Hy is in die familiegraf begrawe. (vers 23) Wat moet ons van Agitofel se selfdood sê? Ons lees...
by Jaco Thom | 22 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Agitofel se raad was: “Gaan slaap by u vader se byvrouens wat hy hier laat bly het om die paleis op te pas. Dan sal die hele Israel besef dat u teen u vader in opstand gekom het en dit sal al u volgelinge se hande sterk.” (vers 21) Dawid se ellende hou nie op nie. Hy...
by Jaco Thom | 21 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Toe het die koning vir Sadok beveel: “Vat die ark van God terug stad toe. As die Here my dit vergun en my terugbring, sal Hy my die ark en sy heiligdom weer laat sien. (vers 25) Absalom se opstand het ’n lang aanloop gehad. Dit is vreemd dat Dawid in vier jaar nie...
by Jaco Thom | 20 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Maar die koning het beveel: “Laat hom na sy eie huis toe gaan. Vir my mag hy nie sien nie.” (vers 24) Joab beraam ’n slim plan om Dawid te oortuig om Absalom na Jerusalem te laat terugkom. Dalk was Joab oor Absalom bekommerd, maar dalk het daar ’n ander motief agter...
by Jaco Thom | 19 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Koning Dawid het van alles gehoor en hy was woedend. (vers 21) Dawid se reaksie is verstaanbaar, maar ook ongelooflik. Ons lees nêrens dat hy teen Amnon opgetree het of selfs berispe het nie. Amnon was sy eersteling, en Dawid het dalk ’n ekstra sagte plekkie vir hom...