by Jaco Thom | 18 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Toe sê Dawid vir Natan: “Ek het gesondig teen die Here.” (vers 13) Uit Dawid se emosionele reaksie op die profeet Natan se verhaaltjie (vers 5-6) kan ’n mens agterkom dat sy gewete hom gepla het. En toe Natan vir hom sê: “Jy is die man!” probeer hy hom op geen manier...
by Jaco Thom | 17 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Van die dak af het hy ’n vrou sien bad. Sy was ’n baie mooi vrou. (vers 2) Daar is verskil van mening oor Batseba se aandeel in die hele tragedie. Party sê sy was die onskuldige slagoffer van Dawid; dat hy haar verkrag het. Ander sê weer dat dit lyk of Batseba Dawid...
by Jaco Thom | 16 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Toe Dawid dit verneem, het hy Joab met die hele leër gestuur, almal dapper manne. (vers 7) Dié oorlog is heel waarskynlik ’n ander weergawe van wat in 2 Sam 8:3-8 staan.Die afjak wat Ganun vir Dawid se gesante gegee het, kon nie maar net geïgnoreer word nie. Dawid...
by Jaco Thom | 15 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Op ’n dag het Dawid gevra: “Het daar nie miskien iemand uit Saul se familie oorgebly nie? Ek sou hom graag onder my sorg wil neem ter wille van Jonatan.” (vers 1) Dit was destyds die gebruik dat ’n nuwe koning die hele familie van die vorige koning uitwis om seker te...
by Jaco Thom | 14 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Dawid was koning oor die hele Israel en hy het sy hele volk met reg en billikheid geregeer. (vers 15) Hoofstuk 8 dien as stawing van die Here se belofte in 2 Sam 7:11 dat Hy vir Dawid rus sal gee van sy vyande en vir hom ’n koningshuis sal vestig. Daarom begin die...
by Jaco Thom | 13 Aug 2022 | 2 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Gaan sê vir my dienaar Dawid: So sê die Here: Wil jy vir My ’n huis bou om in te woon? (vers 5) Op die oog af lyk dit na ’n edel plan van Dawid om vir God ’n tempel te bou. Al die omringende volke het immers tempels vir hulle gode gehad. En Dawid woon in ‘n...