by Jaco Thom | 17 Mar 2024 | Galasiërs, Lees die Bybel saam met my
Wie op die akker van sy sondige natuur saai, sal van die sondige natuur dood en verderf oes. Maar wie op die akker van die Gees saai, sal van die Gees die ewige lewe oes. (Gal 6:8) Paulus bou hier voort op die vrug van die Gees (5:22-23). Oor en oor sê hy eintlik...
by Jaco Thom | 16 Mar 2024 | Galasiërs, Lees die Bybel saam met my
Christus het ons vry gemaak om werklik vry te wees. Staan dan vas in hierdie vryheid en moet julle nie weer onder ’n slawejuk laat indwing nie. (Gal 5:1) Die begrip “om vry te wees” (vers 1), het hier ’n baie definitiewe betekenis. Destyds het jy twee soorte mense...
by Jaco Thom | 15 Mar 2024 | Galasiërs, Lees die Bybel saam met my
Maar toe die volheid van die tyd gekom het, het God sy Seun uitgestuur … (Gal 4:4, OAV) Die koms van die Seun na die wêreld was nie sommer ’n arbitrêre besluit van God nie. Paulus sê die Seun het in die volheid van die tyd gekom, toe die omstandighede vir sy...
by Jaco Thom | 14 Mar 2024 | Galasiërs, Lees die Bybel saam met my
Dit maak nie saak of iemand Jood of Griek, slaaf of vry, man of vrou is nie: in Christus Jesus is julle almal één. (Gal 3:28) Hierdie is een van die verlossende waarhede van die evangelie waarmee ons Afrikaners nog altyd gesukkel het – dat ons in Christus Jesus ’n...
by Jaco Thom | 13 Mar 2024 | Galasiërs, Lees die Bybel saam met my
Toe hulle dan ingesien het dat God my hierdie voorreg gegee het, het (hulle) my en Barnabas die regterhand gegee as teken dat ons en hulle medewerkers is. (Gal 2:9) Paulus het nie sy bediening as ’n las gesien, ’n werk wat hy moes doen nie. Vir Hom was dit ’n voorreg,...
by Jaco Thom | 12 Mar 2024 | Galasiërs, Lees die Bybel saam met my
Toe Hy in sy goedheid besluit het om sy Seun aan my te openbaar sodat ek die evangelie oor Hom onder die heidennasies sou verkondig, het ek nie dadelik daarna mense geraadpleeg of Jerusalem toe gegaan … nie. (Gal 1:15-17) Toe die Here Jesus Paulus op die...