by Jaco Thom | 23 Mei 2020 | Habakuk, Lees die Bybel saam met my
… nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder. Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos dié van ’n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. (vers 18-19) Die boek eindig nie soos dit begin het nie; dit eindig in ’n magtige...
by Jaco Thom | 22 Mei 2020 | Habakuk, Lees die Bybel saam met my
Wie nie reg gesind is nie, sal sy verdiende loon kry, maar wie reg doen, sal lewe omdat hy getrou bly. (vers 4) In hoofstuk 2 is Habakuk opgewonde, want hy sien uit na die antwoord wat God gaan gee. Daarom gaan staan hy op die uitkyktoring (vers 1), wag hy dat God sal...
by Jaco Thom | 21 Mei 2020 | Habakuk, Lees die Bybel saam met my
U kan tog nie sien dat daar ellende is en niks doen nie! Waarom doen U dan niks aan die trouelose mense nie, waarom bly U stil wanneer slegte mense dié vernietig wat beter as hulle is? (vers 13) Habakuk begin sy kort boek met ’n klaaglied waarmee die meeste van ons...