by Jaco Thom | 1 Aug 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Nou sien ons nog nie dat alle dinge reeds aan die mens onderwerp is nie. Maar ons sien Jesus … (Heb 2:8-9) In Psalm 8, waaruit die skrywer in vers 6-8 aanhaal, besing die digter die grootheid en almag van God na aanleiding van die wonder van die skepping. En dan sing...
by Jaco Thom | 31 Jul 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Uit Hom straal die heerlikheid van God en Hy is die ewebeeld van die wese van God. Hy hou alle dinge deur sy magswoord in stand. Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoë hemel. (Heb 1:3) Die...
by Jaco Thom | 30 Jul 2024 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie agtergrond-video oor die brief: Views:...
by Jaco Thom | 17 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God ’n offer van lof bring … (vers 15) In die Ou Testament is die lof van God geweldig belangrik. Om te leef, beteken om te kan loof. Die grootste verskrikking van die doderyk was dat God nie meer geloof sal kan word nie...
by Jaco Thom | 16 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Maar julle het wel gekom by Sionsberg en die stad van die lewende God, dit is die hemelse Jerusalem met sy miljoene engele … (vers 22) Jesus het ’n nuwe realiteit vir ons geskep – ons kan naby aan God kom en hoef nie vir Hom hoef bang te wees nie; ons mag met...
by Jaco Thom | 15 Jun 2022 | Hebreërs, Lees die Bybel saam met my
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. (vers 1) Geloof is om oortuig te wees van die dinge wat ons (nog) nie sien nie, maar waarop ons hoop (vers 1). Om te weet daar is meer as dit wat ons met...