by Jaco Thom | 19 Apr 2023 | Hooglied, Lees die Bybel saam met my
Al wil iemand vir die liefde al die rykdom in sy huis betaal, hy sal daaroor uitgelag word. (vers 7b) Ware liefde kan nie gekoop word nie. Ja, seks kan gekoop word, maar dis nie ware liefde nie. Dis siek en pervers. Ware liefde is dié tussen een man en een vrou wat in...
by Jaco Thom | 18 Apr 2023 | Hooglied, Lees die Bybel saam met my
Ek behoort aan die man wat ek liefhet en dit is na my dat hy smag. (vers 10) In hierdie lied besing die man weer sy geliefde se skoonheid en begeerlikheid met beelde wat ons nie almal ewe goed verstaan nie, en tog is die bedoeling baie duidelik. Sy bewondering is...
by Jaco Thom | 17 Apr 2023 | Hooglied, Lees die Bybel saam met my
Daar is sestig koninginne, tagtig byvroue, jong vroue sonder tal, maar sy, my duif, my volmaakte, is enig… (vers 8-9) Daar is baie aantreklike en selfs begeerlike mense in die wêreld. Onder hulle sal daar sekerlik ook dié wees met wie jy ’n verhouding kon...
by Jaco Thom | 16 Apr 2023 | Hooglied, Lees die Bybel saam met my
Toe sê ek: ‘Ek het al uitgetrek, hoekom moet ek weer aantrek? Ek het my voete al gewas, hoekom moet ek hulle weer laat vuil word?’ (vers 3) Vers 2-7 is ’n droom wat begin met opgewonde afwagting, maar dan in ’n nagmerrie ontaard. Iets het verskriklik skeefgeloop, en...
by Jaco Thom | 15 Apr 2023 | Hooglied, Lees die Bybel saam met my
My beminde bruid is ’n tuin wat toegemaak is, ’n tuin met ’n muur om, ’n fontein wat afgekamp is. (vers 12) Hoogl 3:6-11 beskryf ’n huweliksprosessie en -seremonie, en in hoofstuk 4 besing die man sy bruid se lieflikhede en haar begeerlikheid. Sy is vir hom pragtig,...
by Jaco Thom | 14 Apr 2023 | Hooglied, Lees die Bybel saam met my
Op my bed in die nag het ek gesoek na hom wat ek liefhet; ek het hom gesoek en hom nie gekry nie. (vers 1) Na alle waarskynlik vertel vers 1-5 van ’n droom wat die meisie gehad het. Dis soos ’n nagmerrie waarin sy oral na haar geliefde soek, maar hom nie kry nie....