by Jaco Thom | 5 Okt 2022 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
As daar iemand onder julle is wat swaar kry, moet hy bid. As daar iemand is wat opgeruimd is, moet hy lofliedere sing. (vers 13) Christen-wees is nie ’n somber besigheid nie. Ja, swaar tye is daar ook, en dan kan ons ’n liefdevolle Vader nader en ons nood voor Hom...
by Jaco Thom | 4 Okt 2022 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
Julle moet eerder sê: “As die Here wil, sal ons lewe en sal ons dit of dat doen.” (vers 15) Dit gaan in vers 13-17 oor mense wat hulle dinge vooruit beplan het tot in die fynste besonderhede. Dit klink nogal heel modern. Alles in die moderne lewe draai om...
by Jaco Thom | 3 Okt 2022 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
Maar die wysheid wat van Bo kom, is allereers sonder bybedoelings, en verder is dit vredeliewend, inskiklik, bedagsaam, vol medelye en goeie vrugte, onpartydig, opreg. (vers 17) Die eerste ding wat ons moet onthou as ons lees hoe Jakobus hom hier uitspreek teen naywer...
by Jaco Thom | 2 Okt 2022 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
So gaan dit ook met die geloof: as dit nie tot dade oorgaan nie, is dit sonder meer dood. (vers 17) Jakobus draai nie doekies om nie: geloof wat net by vroom belydenisse bly, is geen geloof nie. Dis net praatjies, en so ’n geloof beteken niks. En tog bely ons: sola...
by Jaco Thom | 1 Okt 2022 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
My broers, julle moet baie bly wees wanneer allerlei beproewings oor julle kom … (vers 2) Ai, sou jy kon sê. Wie sal nou bly wees as dit sleg gaan, of as die land in die drein afspoel? Maar dis nie wat Jakobus bedoel nie. Jy hoef nie bly te wees oor die...
by Jaco Thom | 30 Sep 2022 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie kort video om ’n oorsig oor die brief te kry: Views:...