by Jaco Thom | 7 Mar 2024 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
En nou, julle rykaards, kerm en kla oor al die swaar wat oor julle gaan kom. (Jak 5:1) Is dit dan verkeerd om ryk te wees? Is rykdom inherent boos? Wat dan van Abraham, of Salomo, en talle ander skatryk gelowiges? Nee; dis nie rykdom as sodanig waarteen Jakobus dit...
by Jaco Thom | 6 Mar 2024 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
Of dink julle dat die Skrif sonder rede sê dat God die gees wat Hy in ons laat woon, heeltemal vir Homself wil hê? (Jak 4:5) God wil ons hele hart hê. Hy is met niks minder tevrede nie. Daar is nie so-iets soos ’n midde-weg nie. Jy kies òf vir God en dien Hom met jou...
by Jaco Thom | 5 Mar 2024 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
So is die tong ook maar ’n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. (Jak 3:5a) Die idioom “die pen is magtiger as die swaard” kom uit ’n era waar geskrewe kommunikasie die botoon gevoer het. In Jakobus se tyd was die gesproke woord die invloedrykste. As...
by Jaco Thom | 4 Mar 2024 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
’n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood. (Jak 2:26) Jakobus skryf sonder om doekies om te draai dat geloof wat net by vroom belydenisse bly, geen geloof is nie. Dit druis so half in teen ons belydenis dat jy gered...
by Jaco Thom | 3 Mar 2024 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
Dít is suiwer en onbesmette godsdiens voor ons God en Vader: om na weeskinders en weduwees om te sien in hulle ellende, en jouself onbesmet van die wêreld te hou. (Jak 1:27, 2020-vertaling) As óns moes sê waaruit godsdiens bestaan, sou ons seker nie soos Jakobus in...
by Jaco Thom | 2 Mar 2024 | Jakobus, Lees die Bybel saam met my
Ek weet dat ons met die eerste lees van hierdie brief in 2022 reeds na die videotjie gekyk het oor die brief. Om ons geheue te verfris, kan ons weer daarna kyk om ’n oorsig oor die brief te kry: Views:...