by Jaco Thom | 19 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Jerusalem, reinig jou hart van die kwaad, dat jy behoue kan bly. Hoe lank sal jy nog bose planne in jou omdra? (Jer 4:14) Hoekom gaan Jeremia so tekere oor Juda se sonde? Hy sê in dié verse veral 3 goed:Een: Ons moenie dink dit maak nie saak hoe ons leef en waaraan...
by Jaco Thom | 18 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Trouelose Israel, kom terug, sê die Here. Ek sal nie langer vir julle kwaad wees nie, want Ek is getrou, sê die Here, Ek bly nie vir altyd kwaad nie. (Jer 3:12) Die Noordelike Ryk van Israel het nie ’n goeie geloofsgeskiedenis gehad nie. Hulle eerste koning, Jerobeam,...
by Jaco Thom | 17 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
My volk het twee sondes begaan: Hulle het My, die bron van lewende water, verlaat, en hulle het vir hulle waterbakke uit klip gekap, waterbakke wat gebars is en nie water hou nie. (Jer 2:13) Israel het belowend, begin. Alles was reg in die begin-jare, toe Israel God...
by Jaco Thom | 16 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Voordat Ek jou in die moederskoot gevorm het, het Ek jou geken; voordat jy gebore is, het Ek jou aan My gewy en jou as profeet vir die nasies aangestel. (Jer 1:5) Hoe dink jy oor jou roeping as gelowige?Waarmee die roepingsverhaal van Jeremia ons wil help, is om iets...
by Jaco Thom | 15 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Voorspoed vir 2024!Ons gaan hierdie jaar begin met die boek Jeremia. Hierdie video sal jou ’n goeie oorsig oor die boek gee: Views:...