by Jaco Thom | 25 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Hulle is almal gekke en dwase, want ’n stuk hout kan vir ’n mens niks leer nie. (Jer 10:8) Jeremia onderbreek sy aankonding oor die dreigende inval uit die Noorde met ’n kort himne (vers 1-16) waarin hy die onsinnigheid van afgodsdiens beskryf en dit teenoor die...
by Jaco Thom | 24 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
”Slegs hierop moet die een wat wil roem, hom beroem: dat hy insig het en My ken, naamlik dat Ek die Here is wat troue liefde, reg en geregtigheid handhaaf op aarde; want daarin vind Ek vreugde.” Dit is die uitspraak van die Here. (Jer 9:24, 2020-vertaling) Ons dink...
by Jaco Thom | 23 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Is daar nie balsem in Gilead nie? Is daar nie ’n dokter nie? Waarom het my volk nie gesond geword nie? (Jer 8:22) Jeremia beskryf in vers 4-12 ’n ongehoorde situasie: die volk bly hardnekkig op ’n afvallige pad, al verder weg van God af. Hulle kry nie die kloutjie by...
by Jaco Thom | 22 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Julle kan mos nie steel, moor, egbreuk pleeg, vals ede aflê, […] en My dan ook nog in hierdie tempel wat na my Naam genoem is, kom dien en sê: “Ons is veilig” nie!_(Jer 7:9-10) Hoe jy in die week leef en optree teenoor ander, is net so belangrik as hoe jy op...
by Jaco Thom | 21 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
Ek is met die woede van die Here vervul; ek is moeg daarvan om my in te hou. (Jer 6:11a, 2020-vertaling) Die situasie in Jerusalem was bedenklik. Die geestelike leiers praat die volk na die mond (vers 14), al is die land deur en deur korrup (vers 13). Daar is geen...
by Jaco Thom | 20 Jan 2024 | Jeremia, Lees die Bybel saam met my
… die profete tree vals op, die priesters regeer met hulle eie gesag, en my volk hou daarvan! (Jer 5:31) Die Here se uitspraak in vers 1 herinner sterk aan sy gesprek met Abraham, toe Hy aangekondig het dat Hy Sodom en Gomorra gaan verwoes. Abraham pleit by God...