by Jaco Thom | 22 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Soos die grond plante laat uitspruit, soos die plante in ’n tuin vrugte gee, so gee die Here my God die oorwinning en laat Hy al die nasies luister na die loflied tot sy eer. (vers 11) Dit was al 20 jaar ná die ballingskap. Bitter min van die hoë verwagtinge met hulle...
by Jaco Thom | 21 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Bedags sal dit nie die son wees wat vir jou lig gee nie, snags sal dit nie die maan wees wat oor jou skyn nie: die Here sal vir jou ’n ewige lig wees, en jy sal roem in jou God. (vers 19) Hierdie profesie van Jesaja het natuurlik nog nie in sy tyd gerealiseer nie. Ons...
by Jaco Thom | 20 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Wat My betref, sê die Here, dit is my verbond met die volk: my Gees wat op jou is en my woorde wat ek in jou mond lê, sal nie uit jou mond en uit die mond van jou kinders en jou kindskinders verdwyn nie, sê die Here, nie nou nie en nooit nie. (vers 21) Die mens is nou...
by Jaco Thom | 19 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Hulle vra wel elke dag na my wil, asof hulle graag wil weet wat Ek van hulle verwag. Hulle gee voor dat hulle ’n nasie is wat doen wat reg is en hom aan die bepalings van sy God hou. Hulle vra My wel om regverdige beslissings asof hulle van my teenwoordigheid hou....
by Jaco Thom | 18 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Ek het gesien wat met hom gebeur, en Ek sal hom genees. Dié van hom wat treur, sal Ek lei en terugbring; Ek sal vir hulle uitkoms gee. (vers 18) Hierdie hoofstuk vertel van iets wat ons almal al beleef het. Iemand kom tot inkeer, is baie bly dat hy die Here “gevind”...
by Jaco Thom | 17 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
So sê die Here: Laat reg geskied, doen reg, want die verlossing wat Ek bring, is al aan die kom, en die redding wat Ek bewerk, gaan nou geopenbaar word. (vers 1) In Jesaja 56 – 66 tref ons die volk van God in nuwe omstandighede aan. Hulle het nou die...