by Jaco Thom | 16 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Kom, almal wat dors is, kom na die water toe, selfs ook dié wat nie geld het nie, kom, koop en eet; ja, kom, koop sonder geld en sonder om te betaal, wyn en melk. (vers 1) Die Jode was op dié stadium al so 50 of 60 jaar lank in Babel. Hoewel daar Jode was wat getrou...
by Jaco Thom | 15 Jul 2021 | Gewild onder lesers, Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie, my vredeverbond met jou sal nooit wankel nie, sê die Here, wat jou liefhet. (vers 10) Dis aaklig om te leef in die vrees dat jou sekerhede onder jou uitgeruk kan word. Dan bly die angs...
by Jaco Thom | 14 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Oor ons oortredings is hy deurboor, oor óns sondes is hy verbrysel; die straf wat vir ons vrede moes bring, was op hom, deur sý wonde het daar vir ons genesing gekom. (vers 5) Hierdie profesie is honderde jare voor Christus se koms uitgespreek, maar jy moet blind wees...
by Jaco Thom | 13 Jul 2021 | Gewild onder lesers, Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Hoe wonderlik klink op die berge die voetstappe van hom wat die goeie boodskap bring, wat vrede aankondig, wat die goeie tyding bring, wat redding aankondig, wat vir Sion sê: “Jou God is Koning!” (vers 7) Ons roeping in die wêreld is om hoop te bring waar ander...
by Jaco Thom | 12 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Luister na My, julle wat wil reg doen, julle wat na die wil van die Here vra: Dink aan die rots waaruit julle gekap is, aan die klipgroef waaruit julle gegrawe is. (vers 1) Die Here neem dié wat reg wil doen, terug na hulle oorsprong. Abraham en Sara moes baie...
by Jaco Thom | 11 Jul 2021 | Jesaja, Lees die Bybel saam met my
Die Here my God het my geleer om die regte woorde te gebruik sodat ek dié wat moeg is, kan moed inpraat. Elke môre laat Hy my opnuut weer luister, Hy laat my luister soos ’n leerling moet luister. (vers 4) Dis die Dienaar van die Here wat hier aan die woord is, en Hy...