by Jaco Thom | 27 Sep 2020 | Jona, Lees die Bybel saam met my
Ek het geweet U is ’n genadige en barmhartige God, lankmoedig en vol liefde. U sien maklik af van die straf wat U aangekondig het. (vers 2) Ongelooflik. Jona ken die Here. Hy weet God is ’n genadige God. Maar hy stem glad nie met God saam nie, want God is volgens hom...
by Jaco Thom | 26 Sep 2020 | Jona, Lees die Bybel saam met my
Die mense van Nineve het toe in God geglo en hulle het ’n dag aangekondig om te vas. Groot en klein het rouklere aangetrek. (vers 5) God was nog nie klaar met sy onwillige profeet nie. Skaars is sy klere droog en weer skoon ná sy rit in die vis se maag, of God herhaal...
by Jaco Thom | 25 Sep 2020 | Jona, Lees die Bybel saam met my
In my nood het ek tot die Here geroep, en Hy het my gebed verhoor. Diep in die doderyk het ek hulp gevra, en U, Here, het my gehoor. (vers 2) Hierdie hoofstuk is die gelukkigste hoofstuk in die verhaal. Dit vertel van verlossing en dankbaarheid, ’n wonderwerk en ’n...
by Jaco Thom | 24 Sep 2020 | Jona, Lees die Bybel saam met my
Maar Jona het klaargemaak om na Tarsis toe te vlug, weg van die Here af. (vers 3) Jona het nie God se hart verstaan nie. Want by God het dit nooit net om die volk Israel gegaan nie. Israel moes bloot ’n kanaal wees waardeur God se seën na ander kan vloei, ook na...