by Jaco Thom | 30 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Josua het vir die Israeliete gesê: “Hoe lank gaan julle nog talm voor julle die land in besit gaan neem wat die Here die God van julle voorvaders aan julle gegee het?” (vers 3) Uit die manier waarop die verhaal vertel word, is dit duidelik dat die sewe...
by Jaco Thom | 29 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Hulle het vir Josua gesê: “Die Bergland is nie groot genoeg vir ons nie, en al die Kanaäniete wat in die laagte woon, het ysterstrydwaens …” (vers 16) Gister het ons gelees dat die Efraimiete nie die Kanaäniete verdryf het nie (Jos. 16:10). Die Manasse-stam het...
by Jaco Thom | 28 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Die stamme Manasse en Efraim, nakomelinge van Josef, het die grondgebied gekry. (vers 4) Daar was nie ’n Josef-stam in Israel nie; wel Efraim en Manasse. Hulle was nie Jakob se seuns nie, maar kleinseuns; die seuns van Josef (lees hoe Jakob hulle ook geseën het in...
by Jaco Thom | 27 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Aan die families in die stam Juda is deur loting ’n gebied toegeken wat suidwaarts gestrek het tot aan die verre suidekant van die Sinwoestyn teen die grens van Edom. (vers 1; vgl vers 20) Wat ons hier tussen al die geografiese grense en stadsname moet raaksien, is...
by Jaco Thom | 26 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
“Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het die Here my in die lewe laat bly soos Hy beloof het, vyf en veertig jaar lank. Ek is nou ’n man van vyf en tagtig …” (vers 11) Die agtergrond vir Kaleb se versoek kan...
by Jaco Thom | 25 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
“Ek sal al die bewoners van die bergwêreld verdryf om vir die Israeliete plek te maak, van die Libanon af tot by Misrefot-Majim, al die Sidoniërs. Intussen moet jy híerdie gebiede as besitting aan Israel toewys soos Ek jou beveel het.” (vers 6) Op die oog af lyk dit...