by Jaco Thom | 24 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Moses, die dienaar van die Here, en die Israeliete het hierdie twee konings verslaan, en Moses het die gebied aan die stam Ruben, die stam Gad en die halwe Manassestam as besitting gegee.Hier volg nou ook ’n lys van die konings van die land duskant die Jordaan, aan...
by Jaco Thom | 23 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Wat die Here sy dienaar Moses beveel het, het Moses vir Josua beveel, en dit het Josua gedoen. Niks wat die Here vir Moses beveel het, is nagelaat nie. (vers 15) Die vertelling van die verowering van die noordelike gebiede van die Beloofde Land onderstreep met dik...
by Jaco Thom | 22 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Hy het al die konings en hulle lande in een veldtog oorwin, want die Here die God van Israel het die oorlog vir Israel gevoer. (vers 42) Hier sien ons die Aanvoerder van die Here op sy allerbeste! As ’n mens verby al die ontstellende bloedvergieting kyk (dis ’n...
by Jaco Thom | 21 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Die Israeliete het na die padkos gekyk, maar nie die Here geraadpleeg nie. (vers 14) “Hoogmoed kom voor ’n val,” lui die spreekwoord, en dit is nie ’n moderne waarheid alleen nie. Josua-hulle het nou al twee keer in die slaggat getrap dat hulle dink hulle eie oordeel...
by Jaco Thom | 20 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Daarna het Josua alles wat die wet sê, die seën sowel as die straf, voorgelees, net soos dit geskryf staan in die wetboek. (vers 34) Die oorwinning oor Ai eindig met nóg ’n kliphoop (vers29) wat daarvan getuig dat die Here die oorwinning gee aan hulle wat Hom...
by Jaco Thom | 19 Apr 2020 | Josua, Lees die Bybel saam met my
Julle kan nie teen julle vyande staande bly as julle nie die gewyde goed tussen julle verwyder nie. (vers 13) ’n Paar goed staan hier vir my uit: Ek wonder hoekom ons niks lees van ’n gesprek tussen Josua en God vóór die geveg teen Ai nie. Kan dit wees dat Josua...