by Jaco Thom | 11 Apr 2020 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Josef het ’n stuk linne gekoop, Jesus van die kruis gaan afhaal, Hom in die linne toegedraai en neergelê in ’n graf wat in die rots uitgekap was. (vers 46) Dit is insiggewend om te lees hoe Markus oor Jesus se dood skryf. Die offisier by die kruis was diep getref:...
by Jaco Thom | 10 Apr 2020 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Nadat hulle die lofsang gesing het, het hulle uitgegaan Olyfberg toe. (vers 26) Hierdie hele hoofstuk vertel die verhaal van hoe Jesus in sy nood in die steek gelaat is en hoe sy lewe einde se kant toe staan. Die priesterhoofde en skrifgeleerdes beplan sy dood; die...
by Jaco Thom | 9 Apr 2020 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Wees op julle hoede; wees waaksaam, omdat julle nie weet wanneer die tyd daar is nie. (vers 33) Terwyl hierdie ’n baie emosionele tyd vir Jesus moes gewees het, en Hy begin afskeid neem van die lewe tussen sy mense, is die dissipels steeds op ’n heel ander bladsy....
by Jaco Thom | 8 Apr 2020 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Jesus antwoord hom: “Die eerste is: ‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here. Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’...