Hoofstuk van die dag: Markus 4

Hoofstuk van die dag: Markus 4

Luister hier! ’n Saaier het eendag gaan saai. (vers 3) Wie is die saaier waarvan Jesus vertel? Natuurlik Jesus, wat na die wêreld gekom het om die mense van God te vertel en van die koninkryk van God te leer. Maar ons is óók saaiers, deur Jesus self geroep (Joh...
Hoofstuk van die dag: Markus 4

Hoofstuk van die dag: Markus 3

Die Fariseërs het vir Jesus dopgehou om te sien of Hy hom op die sabbatdag sou gesond maak, sodat hulle vir Jesus daaroor kon aankla. (vers 2) Een van die probleme wat die Fariseërs met Jesus gehad het, was sy vertolking van die wet, en dan veral die vierde gebod oor...
Hoofstuk van die dag: Markus 4

Hoofstuk van die dag: Markus 2

Niemand lap tog ou klere met ongekrimpte materiaal nie, want dan skeur die nuwe lap nog ’n stuk van die oue uit, en die gat word net groter. (vers 21) Jesus Christus se boodskap en lewensbenadering pas nie in in hierdie wêreld nie. Daarom het die spanning tussen Hom...
Hoofstuk van die dag: Markus 4

Hoofstuk van die dag: Markus 1

Hy het toe vir hulle gesê: “Kom hier! Kom saam met My, en Ek sal julle vissers van mense maak.” (vers 17) Die “resep” vir hoe om ’n volgeling van Jesus te wees, is eenvoudig. Jy moet opstaan en na Jesus gaan. Vir die eerste dissipels het dit beteken dat hulle hulle...

Hoofstuk van die dag: Markus 16

Hulle het uit die graf uitgegaan en weggehardloop terwyl hulle gebewe het van die skrik. Hulle het vir niemand anders iets daarvan gesê nie, want hulle was bang. (vers 8) Só eindig die oorspronklike Evangelie van Markus – stomp, half onklaar, sou ’n mens wil sê. Alles...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.