by Jaco Thom | 5 Mar 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Hulle het uit die graf uitgegaan en weggehardloop terwyl hulle gebewe het van die skrik. Hulle het vir niemand anders iets daarvan gesê nie, want hulle was bang. (vers 8) Waarskynlik het Markus se boek met hierdie vers gestop. Dalk het hy gereken ons weet nou alles...
by Jaco Thom | 4 Mar 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Om drie-uur het Jesus hard uitgeroep: “Eloï, Eloï, lemá sabagtani?” Dit beteken: My God, my God, waarom het U My verlaat? (vers 34) Duisternis is ’n teken daarvan dat God sy liefde, sy genade, sy bystand aan die mens onttrek; dat God Homself aan die mens onttrek (Amos...
by Jaco Thom | 3 Mar 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Toe begin hy vloek, en hy sweer: “Daardie man van wie julle praat, ken ek nie.” (vers 71) En daar verloën Petrus sy Here. Hoe kón hy? Waarskynlik het daar in Petrus se geloofslewe ’n subtiele, maar ’n baie fatale verskuiwing plaasgevind. Sy verklaring dat al sou almal...
by Jaco Thom | 2 Mar 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
En wat Ek vir julle sê, sê Ek vir almal: Bly waaksaam!” (vers 37) Ons het nie meer so ’n lewendige wederkomsverwagting soos wat die eerste Christene gehad het nie. Toegegee, daar het al baie water in die see geloop sedert Jesus hierdie vermaning gegee het. Daarom dink...
by Jaco Thom | 1 Mar 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Daar het toe ’n arm weduwee gekom en twee muntstukkies ingegooi. Dit was baie min werd. (vers 42) Dit is vir my merkwaardig dat die Here Jesus nie vir die vroutjie voorkeer en sê Hy weet sy het net die twee geldstukkies en dat sy die een vir haarself moet hou nie. As...
by Jaco Thom | 28 Feb 2023 | Lees die Bybel saam met my, Markus
Toe het Hy die mense geleer en vir hulle gesê: “Staan daar nie geskrywe: ‘My huis sal ’n huis van gebed vir al die nasies wees’ nie? Maar julle het dit ’n rowersnes gemaak.” (vers 17) ’n Mens kan jou skaars die geweldige druk voorstel waaronder die Here Jesus verkeer...