by Jaco Thom | 28 Feb 2024 | Lees die Bybel saam met my, Nehemia
Dan, in daardie tyd, sê die Here, sal daar navraag gedoen word na die sonde van Israel, na die oortredings van Juda, maar daar sal niks wees nie, niks gevind word nie, want Ek sal die sonde van dié wat Ek laat oorbly, vergewe. (Jer 50:20) Jeremia kondig die einde van...
by Jaco Thom | 19 Okt 2022 | Lees die Bybel saam met my, Nehemia
Ek het met die mense geraas, hulle vervloek, party van hulle geslaan, hulle hare uitgetrek en hulle voor God ’n eed laat aflê … (vers 25) Nehemia se optrede hier kan ’n mens nogal verbaas. Soos die uitlegger in Die Bybellennium ewe droog opmerk: “Sy optrede teen...
by Jaco Thom | 18 Okt 2022 | Lees die Bybel saam met my, Nehemia
Daar is daardie dag baie offers gebring. Die mense was bly. God het hulle groot blydskap gegee. Ook die vrouens en kinders was bly. Jy kon die blydskap van Jerusalem ver hoor. (vers 43) Teenoor wat hier oor die fees van die muur-wyding geskryf word, lyk ons eie...
by Jaco Thom | 17 Okt 2022 | Lees die Bybel saam met my, Nehemia
Die volk het egter al die manne geprys wat aangebied het om in Jerusalem te woon. (vers 2) ’n Stad sonder mense was nie veel werd nie. Daar was inwoners nodig om die stad te beveilig en te verdedig teen aanvallers. Die leiers het wel in die stad gewoon, maar die ander...
by Jaco Thom | 16 Okt 2022 | Lees die Bybel saam met my, Nehemia
Hulle het ’n dure eed afgelê om te leef volgens die wet van God wat deur Moses, die dienaar van God, aan die volk gegee is, en om gehoorsaam te wees aan al die gebooie van die Here, ons Here, en aan sy bepalings en voorskrifte. (vers 29) Ons tref in die Nuwe Testament...
by Jaco Thom | 15 Okt 2022 | Lees die Bybel saam met my, Nehemia
Dit is U! U alleen is Here! (vers 6) Twee goed val in hierdie aangrypende gebed op. Eerstens word God geprys omdat Hy Here van hulle lewe en hulle geskiedenis is. Hy het in die verlede telkens en op verskillende maniere ingegegryp om hulle te help om hulle geloof in...