Hoofstuk van die dag: Nehemia 8

Hoofstuk van die dag: Nehemia 8

Die priester Esra het toe die wet voor die gemeente gebring, man en vrou, elkeen wat kon verstaan. Dit was op die eerste dag van die sewende maand. (vers 3) Die verklaarders krap lelik kop oor die gebeure wat in Neh 8 – 10 berig word. Veral die skielike verskyning van...
Hoofstuk van die dag: Nehemia 8

Hoofstuk van die dag: Nehemia 6

Ek het hom terug laat weet: “Niks van wat jy sê, is waar nie. Jy suig dit uit jou duim.” (vers 8) Hulle sê die duiwel het nie ’n lui haar op sy kop nie, en ons sien dit in hierdie hoofstuk. Hy haal alles uit om die bouprojek te laat sneuwel. Eers wil hulle Nehemia uit...
Hoofstuk van die dag: Nehemia 8

Hoofstuk van die dag: Nehemia 5

Party het gesê: “Ons moes vanweë die hongersnood ons lande, ons wingerde en ons huise verpand om koring in die hande te kry.” (vers 3) Een van die gevolge van die saamwerk aan die muur was dat die skreiende ongelykheid in die gemeenskap nie langer verdra kon word nie....
Hoofstuk van die dag: Nehemia 8

Hoofstuk van die dag: Nehemia 4

Ons het tot ons God gebid en dag en nag wagte teen hulle uitgesit. (vers 9) Een van die duiwel se strategieë om gelowiges van die spoor te kry, is spot en verkleinering. Dreigemente gebruik hy ook. Om dan staande te bly, het jy ’n innige gebedslewe nodig. Dit is wat...
Hoofstuk van die dag: Nehemia 8

Hoofstuk van die dag: Nehemia 3

Sallum, seun van Loges en gesagvoerder oor ’n halwe stadswyk van Jerusalem, het die volgende stuk gebou, hy en sy dogters. (vers 12) Wat ’n wonderlike berig is dit nie! Almal sit skouer aan die wiel om die muur te herstel. Ons lees van die hoëpriester Eljasib en die...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.