by Jaco Thom | 20 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Die God wat op jou wag Om dié rede wag die HERE om aan julle genade te betoon; om dié rede rig Hy Hom op om Hom oor julle te ontferm. Want die God van reg is die HERE; gelukkig is almal wat op Hom wag.Jesaja 30:18 (AFR20) Jy moenie dink dat dit net jy is wat op God...
by Jaco Thom | 19 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag op ’n God van oordeel Selfs op die pad van u oordele, Here, het ons op U gewag … Want wanneer u oordele die aarde tref, leer die bewoners van die wêreld wat reg is.Jesaja 26:8-9Want die God Van Reg Is die Here; gelukkig is almal wat op Hom wag.Jesaja 30:18b...
by Jaco Thom | 18 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag dat God Homself openbaar Hulle sal op daardie dag sê: “Kyk, dit is ons God op wie ons gewag het, en Hy het ons gered; dit is die Here op wie ons gewag het! Laat ons juig en bly wees oor sy redding.”Jesaja 25:9 (AFR20) In dié Skrifgedeelte is daar twee belangrike...
by Jaco Thom | 15 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag in tye van duisternis Ek sal wag op die Here, wat sy gesig verberg vir die huis van Jakob; ek sal op Hom bly hoop.Jesaja 8:17 (AFR20) Jesaja het op God gewag, nie ter wille van homself nie, maar vir sy mense van wie God sy gesig verberg het. So behoort ons wag op...
by Jaco Thom | 14 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag op God se lig in die hart Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord. Ek wag op die Here meer as wat die wagte op die môre wag, wagte op die môre.Psalm 130:5-6 Die lig van ’n nuwe dag bring nuwe hoop en nuwe...
by Jaco Thom | 13 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag op sy leiding Maar hulle het gou vergeet wat Hy gedoen het en nie op sy leiding gewag nie.Psalm 106:13 Hierdie uitspraak kom oor die Godsvolk in die woestyn. Hulle het nie op sy leiding gewag nie en hulle eie kop gevolg. Dit is ook die sonde van die Godsvolk oor...