Wag op die Here! 26

Wag in heilige verwagting Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my gebed verhoor.Miga 7:7 In ’n preek oor hierdie teksvers het ek die volgende verhaaltjie gelees: Daar was ’n koning wat ’n stad vir sy armste burgers ingerig...

Wagop die Here! 25

Wag in stilte Goed is dit om stil te wag op die verlossing van die HERE.Klaagliedere 3:26 Julle krag lê in stil wees en vertroue hê (Jesaja 30:15). Hierdie woorde wys hoe noodsaaklik stilte is in ons wag op God. As jy jou hele hart op God wil rig, moet jy wegdraai van...

Wag op die Here! 24

Wag om sy goedheid te ervaar Goed is die HERE vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek.Klaagliedere 3:25 Daar is net Een wat goed is, sê Jesus in Matteus 19:17. Kom ondervind en sien self dat die Here goed is! (Psalm 34:9). Om hierdie goedheid van God te...

Wag op die Here! 23

Wag vir onverwagse wonders Van die vroegste tye af het niemand dit gehoor nie, daarvan verneem nie, het geen oog ’n god gesien nie, buiten U, wat optree vir dié wat op Hom wag.Jesaja 64:4 Paulus haal Jesaja 64:4 aan in 1 Korintiërs 2:9: “Wat die oog nie gesien en die...

Wag op die Here! 22

Die sekerheid van seën Dan sal jy besef dat Ek die HERE is. Wie op My wag, sal nie beskaamd staan nie.Jesaja 49:23Gelukkig is almal wat op Hom wag.Jesaja 30:18 (AFR20) Wat ’n belofte! Wie op My wag, sal nie beskaamd staan nie. Ons weet dit, maar ons sukkel daarmee....

Wag op die Here! 21

Die Almagtige Maar wie op die HERE wag, herwin hulle krag; hulle gaan op met vlerke soos arende. Hulle hardloop, maar raak nie afgemat nie, hulle loop, maar word nie moeg nie.Jesaja 40:31 (BDV) Ons teks is die afsluiting van ’n gedeelte waarin God Homself openbaar as...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.