by Jaco Thom | 12 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
’n Nuwe lied Ek het gesmag na die hulp van die Here. Hy het na my toe afgebuig en my hulpgeroep gehoor. Hy het my ’n nuwe lied in die mond gelê, ’n loflied vir ons God.Psalm 40:2,4 Ware geduld is nie deel van ons selfversekerde natuur nie, maar dit is onontbeerlik in...
by Jaco Thom | 8 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag op meer as wat jy weet En nou, wat verwag ek, my Heer? My hoop, op U is dit gevestig. Verlos my van al my oortredinge …Psalm 39:8-9a (AFR20) Soms weet ons nie waarvoor ons wag nie, en selfs as ons dink ons weet, is dit goed om te besef dat ons nie weet waarvoor om...
by Jaco Thom | 7 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Bly op sy weë Wag op die Here en hou by sy pad, dan sal Hy jou aansien gee om grond te besit.Psalm 37:34 (AAFR20) As jy iemand wil ontmoet, vind jy uit waar jy hom of haar kan kry, en wat sy of haar bewegings is. As jy op God wag, moet jy wag waar Hy is; jy kan nie...
by Jaco Thom | 6 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag geduldig Wees stil in die Here, en wag geduldig op Hom … dié wat op die Here vertrou, sal die land besit..Psalm 37:7–9 (NLV) Geduld is ’n baie belangrike deug vir ’n Christen. Nêrens word dit beter ontwikkel nie as om op God te wag. Van nature is ons ongeduldig;...
by Jaco Thom | 5 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag met ontsag en hoop Kyk, die Here hou sy oog op dié wat vir Hom ontsag het, op dié wat op sy troue liefde wag …Psalm 33:18 God hou sy oog op sy mense, en hulle oë is op Hom. Wanneer jy jou oë in afwagting hemelwaarts oplig, kyk jy reg in die oë van God wat op jou...
by Jaco Thom | 4 Aug 2025 | Lees die Bybel saam met my, wag op die Here
Wag met die hart Wees sterk, en laat julle hart sterk wees, almal wat op die Here wag!Psalm 31:25 (OAV) Hierdie woorde is baie dieselfde as gister s’n, en daar is ’n goeie rede waarom ek dit gekies het: om jou te laat besef dat dit met jou hart is wat jy op God moet...