by Jaco Thom | 29 Nov 2024 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Ons dank God dan ook gedurig daarvoor dat julle die boodskap van God wat julle van ons gehoor het, ontvang en aangeneem het in die oortuiging dat dit nie mensewoorde is nie, maar die woord van God. En dit is ook inderdaad die woord van God, soos die uitwerking daarvan...
by Jaco Thom | 28 Nov 2024 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Die mense vertel self hoe julle ons ontvang het en hoe julle julle van die afgode tot God bekeer het en nou die lewende en ware God dien … (1 Thes 1:9) Paulus en Silas se besoek aan Tessalonika was nie langer as ’n maand nie. Toe het die Jode gesorg dat hulle in die...
by Jaco Thom | 27 Nov 2024 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...
by Jaco Thom | 26 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
… wanneer ek kom, wil ek nie met die gesag wat die Here aan my gegee het, streng teen julle optree nie. Met dié gesag moet ek opbou, nie afbreek nie. (2 Kor 13:10) Paulus skryf in 11:2 dat dit sy taak is om te sorg dat die gemeente as bruid vlekkeloos sal wees vir...
by Jaco Thom | 25 Nov 2024 | 2 Korintiërs, Lees die Bybel saam met my
Daarom, sodat ek nie hoogmoedig sou wees nie, is daar vir my ’n doring in die vlees gegee, ’n boodskapper van Satan om my met vuiste te slaan. (2 Kor 12:7) Die doring in Paulus se vlees is een van die mees besproke en gedebatteerde temas in die Nuwe Testament.Daar is...
by Jaco Thom | 24 Nov 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Mag wat ek sê en wat ek dink tog vir U aanneemlik wees, Here, my Rots en my Verlosser. (Ps 19:15) Daar is mense wat die Bybel lees en sê: Dis interessant, maar dis darem ’n bietjie dik vir ’n daalder. Ander, soos die digter van Ps 19, kyk na God se wêreld en lees God...