by Jaco Thom | 5 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly… (2 Thes 1:6) Van vroeg af was gelowiges bekommerd daaroor dat al hulle toewyding en volharding vir die saak van die Here uiteindelik nie juis ’n verskil gaan maak nie, of dat God...
by Jaco Thom | 4 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...
by Jaco Thom | 3 Des 2024 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. (1 Thes 5:16-18) Paulus sluit sy brief af met drie kort opdragte, en drie vermanings: Wees bly. Bid gedurig. Wees dankbaar. En moenie die Gees...
by Jaco Thom | 2 Des 2024 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Ons wil hê, broers, dat julle nie onkundig moet wees oor wat met die ontslapenes gaan gebeur nie. Dan sal julle ook nie treur nie, soos die ander mense wat geen hoop het nie. (1 Thes 4:13) Dit is ’n ongelukkige feit dat baie mense bang is vir die wederkoms en wat dit...
by Jaco Thom | 1 Des 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Mag die Here u gebed verhoor op die dag van nood, mag die Naam van die God van Jakob u beskerm. (Ps 20:2) ’n Mens kan die werkwoorde wat in verse 2-5 as wense uitgespreek is, ook as stellings vertaal. Dan word dit: Die Here sal u gebed verhoor; die Naam van die God...
by Jaco Thom | 30 Nov 2024 | 1 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Toe ons dit nie langer kon uithou nie, het ons besluit om alleen in Atene agter te bly. (1 Thes 3:1) Paulus was bekommerd oor die jong gemeente in Tessalonika, wat hy na net ’n paar weke moes los (sien die dagstukkie by 28 November). Self kon hy nie teruggaan nie,...