Hoofstuk van die dag: Psalm 14

Hoofstuk van die dag: Psalm 14

Van die hemel af kyk die Here die mense deur om te sien of daar één verstandige is, één wat na die wil van God vra. (Ps 14:2) God is lief vir mense, en Hy wil hulle graag ken. Daarom kyk Hy van die hemel af om te sien of daar enige mens is wat Hom soek en na sy wil...
Hoofstuk van die dag: Psalm 14

Hoofstuk van die dag: Psalm 13

Ek hou vas aan u troue liefde, oor die uitkoms wat U gee, juig my hart. Ek wil sing tot eer van die Here, omdat Hy aan my goed gedoen het. (Ps 13:6) Hoe meer ’n mens tob oor jou situasie, hoe dieper sink jy weg in die moeras van vertwyfeling in. Jy kan nie ’n uitkoms...
Hoofstuk van die dag: Psalm 14

Hoofstuk van die dag: Psalm 12

Daar is niks vals in wat die Here sê nie. Sy woorde is soos silwer wat oor en oor in ’n oond gesuiwer is. (Ps 12:7) Die aanklag teen valsheid, leuens en vleitaal (soos hier in vers 3-5) kom dikwels in die Bybel voor. Jesus het Hom sterk daarteen uitgespreek toe Hy...
Hoofstuk van die dag: Psalm 14

Hoofstuk van die dag: Psalm 11

Die Here is regverdig. Hy het die mense lief wat regverdig en opreg handel, en Hy sal by hulle wees.(Ps 11:7) Wat doen ’n mens wanneer jou lewe bedreig word? Jy kan óf vlug óf op God vertrou.Die digter sê dat hy in gevaar by die Here skuil. Hy doen dit ten spyte...
Hoofstuk van die dag: Psalm 14

Hoofstuk van die dag: Psalm 8

U laat hom heers oor die werk van u hande, U het alles aan hom onderwerp … (Ps 8:7) Die mens – ek en jy! – is deur God aangestel om sy wonderlike skepping op te pas en te bewaar (vers 7; vgl Gen 1:26,28); die wêreld is immers God s’n, en ons is bevoorreg om daarin te...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.