by Jaco Thom | 28 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
U luister na my stem in die môre, Here, in die môre terwyl ek voor U verskyn en op U wag. (Ps 5:4) Hierdie psalm word soms ’n “oggendpsalm” genoem, en dit onderstreep hoe belangrik ons daaglikse oggend-stiltetyd is. Want hoe jy die dag begin, bepaal in ’n groot mate...
by Jaco Thom | 21 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hoe lank gaan julle my eer nog skend, mense, gaan julle valsheid liefhê en voorkeur gee aan leuens? (Ps 4:3) Die verwysing na valsheid en leuens in vers 3 gaan bes moontlik oor afgode waarop mense vertrou in plaas van God. Dis natuurlik maklik om ’n keuse te maak...
by Jaco Thom | 20 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hulp kom net van die Here af. U laat dit goed gaan met u volk. Sela (Ps 3:9) Die woordjie “sela” wat meermale in die Psalms voorkom (hier in vers 3,5 en 9), het Skrifverklaarders al baie laat kopkrap. Die presiese betekenis van die Hebreeuse woord is nie bekend nie,...
by Jaco Thom | 14 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Hy wat in die hemel woon, lag hulle uit, die Here spot met hulle. (Ps 2:4) Hierdie psalm is een van die sogenaamde koningspsalms, waarin God se besondere verbintenis met die Dawidiese koning van Israel, en sy waaksame sorg oor hom besing word. Die koning regeer nie in...
by Jaco Thom | 7 Jul 2024 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Gelukkig is die mens wat nie loop volgens die raad van goddeloses, of staan op die pad van sondaars, of sit in die vergadering van spotters nie. (Ps 1:1 NLV) Wat die psalm vir ons in die eerste vers wys, is die suigkrag van die sonde. Eers loop jy saam met goddeloses,...
by Jaco Thom | 18 Des 2022 | Lees die Bybel saam met my, Psalms
Die hemel getuig van die mag van God, die uitspansel maak die werk van sy hande bekend. (vers 2) Psalm 19 wil ons iets laat sien wat ’n mens in die sleur van elke dag dalk mag miskyk: dat alles om ons, saam met die Bybel, ons uitdaag om met verwondering voor God te...