by Jaco Thom | 5 Aug 2022 | Lees die Bybel saam met my, Titus
Maar jy moet jou nie inlaat met dwase strydvrae en geslagsregisters en met getwis en stryery oor die wet van Moses nie, want dit is nutteloos en sinloos. (vers 9) Paulus lê in hierdie brief baie klem daarop dat gelowiges ’n boodskap vir die wêreld het – in plaas van...
by Jaco Thom | 4 Aug 2022 | Lees die Bybel saam met my, Titus
Hy het Homself vir ons as offer gegee om ons van alle ongeregtigheid vry te maak en ons van sonde te reinig, sodat ons sy eie volk kan wees wat ywerig is om die goeie te doen. (vers 14) Uit die vorige hoofstuk kan dit dalk lyk asof Paulus al die onus op die ouderlinge...
by Jaco Thom | 3 Aug 2022 | Lees die Bybel saam met my, Titus
Een van hulle mense, hulle eie profeet, het gesê: “Die Kretensers is altyd leuenaars, ongediertes, lui vrate.” Hierdie getuienis is waar. Daarom moet jy hulle streng teregwys, sodat hulle gesond kan word in die geloof. (vers 12-13) Paulus se brief aan Titus herinner...
by Jaco Thom | 2 Aug 2022 | Lees die Bybel saam met my, Titus
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...