by Jaco Thom | 28 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Ook in Juda was die hand van God werksaam. Hy het hulle die koning en die amptenare se bevel wat op sy opdrag berus het, eendragtig laat gehoorsaam. (2 Kron 30:12) My houtwerkonderwyser het altyd gesê, wanneer hy ’n skewe laai of kassie uitmekaar slaan sodat jy dit...
by Jaco Thom | 27 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
En nou het ek my voorgeneem om ’n verbond te sluit met die Here die God van Israel … (2 Kron 29:10) Toe Hiskia koning geword het, was alles teen hom. Die land was verlam deur afgodsdiens; die tempel gesluit. Dis asof die Here weggejaag is uit die land. Hiskia...
by Jaco Thom | 26 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Die manskappe het toe afstand gedoen van die gevangenes en die buit, met die leiers en die hele volk as getuies. (2 Kron 28:14) Agas was ongetwyfeld een van die goddeloosste konings van Juda. ’n Mens walg eintlik as jy lees dat hy sy eie kinders geoffer het (vers 3)....
by Jaco Thom | 25 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Jotam het magtig geword, want hy het sy pad reg gehou voor die Here sy God. (2 Kron 27:6) Jotam se verhaal word relatief kort in die Bybel weergegee. Al wat die Kronis eintlik oor hom vertel, is dat hy gedoen het wat reg is in die oë van die Here (vers 2) en sy pad...
by Jaco Thom | 24 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Maar toe hy eenmaal die mag het, het Ussia ingenome geword met homself, en dit was die begin van sy einde. (2 Kron 26:16) Arrogansie is ’n beroepsrisiko vir hulle wat in magsposisies is. Mag en aansien kan ’n mens maklik verlei om te dink dat jy bo uitgekom het deur...
by Jaco Thom | 23 Jun 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Hy het gedoen wat reg is in die oë van die Here, maar nie met sy hele hart nie. (2 Kron 25:2) Halfhartige geloof kan nie staande bly nie. Dis die waarheid wat koning Amasia se lewensverhaal onderstreep. Die Here Jesus het nogal daaroor gepraat. In Luk 9:62 lees ons...