by Jaco Thom | 17 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Die eerste inwoners wat hulle daarna op hulle eie grond in hulle stede gevestig het, was naas die gewone Israeliete die priesters, die Leviete en die tempelslawe. (1 Kron 9:2) Die Kronis sluit sy lyste van geslagsregisters af deur te konsentreer op die families wat ná...
by Jaco Thom | 16 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Die volgende manne het die diens verrig saam met hulle seuns: van die Kehatgroep was daar Heman die tempelsanger, seun van Joël seun van Samuel, wie se geslag teruggaan oor Elkana … (1 Kron 6:33-34a) Ek het altyd gewonder hoe dit kon wees dat Samuel, wat volgens...
by Jaco Thom | 16 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Ruben was die oudste seun van Israel, maar omdat hy bloedskande gepleeg het met ’n vrou van sy pa, is sy rang van oudste seun oorgedra op die seuns van Josef seun van Israel, en daarom word Ruben nie as oudste in die geslagsregister opgeneem nie. (1 Kron 5:1) Destyds...
by Jaco Thom | 14 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
Jabes het die God van Israel aangeroep met die woorde: “Stort u seën oor my uit, vergroot my grondgebied, neem my onder u beskerming en weerhou onheil van my sodat geen smart my tref nie.” (1 Kron 4:10) Jy het waarskynlik al van Jabes se gebed gehoor. Bruce Wilkinson...
by Jaco Thom | 13 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Juda se skoondogter Tamar het vir hom Peres en Serag in die wêreld gebring. (1 Kron 2:4) Anders as wat ons van ’n “gewone” geslagsregister sou verwag, behandel die Kronis nie die stamvaders se nageslag van oudste na jongste nie. Juda s’n kom eerste aan die beurt, want...
by Jaco Thom | 11 Mei 2024 | 1 & 2 Kronieke, Lees die Bybel saam met my
Hierdie kort video sal jou ’n goeie oorsig oor die uitleg en doel van die boek gee: Views:...