by Jaco Thom | 12 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die koning van Israel sê toe vir Josafat: “Hier is nog een man deur wie ons die Here kan raadpleeg, maar ek haat hom, want hy voorspel vir my nooit iets goeds nie, net altyd die slegste. Dit is Miga seun van Jimla.” (vers 8) Jare later het die Here só aan Esegiël...
by Jaco Thom | 11 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Maar Nabot het vir Agab geantwoord: “Mag die Here my daarvan bewaar dat ek die erfgrond van my voorouers ooit aan u sou afstaan!” (vers 3) ’n Mens kan jou nogal verwonder dat Nabot weier om ’n stuk grond aan die koning te verkoop. Hy moes sekerlik die gevolge van sy...
by Jaco Thom | 10 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
“So sê die Here: Omdat die Arameërs gesê het: ‘Die Here is ’n berggod, Hy is nie ’n god van die vlaktes nie,’ gaan Ek hierdie hele groot menigte in jou mag oorgee. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.” (vers 28) Dis ’n vreemde verhaal, waarin ’n profeet (of dit...
by Jaco Thom | 9 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
En na die vuur was daar ’n fluistering in die windstilte.Toe Elia dit hoor, het hy sy gesig met sy mantel toegemaak en by die bek van die grot gaan staan. (vers 12-13) Miskien was jy ook al daar waar Elia is: terneergedruk, moeg, moedeloos. Al wat jy wil doen, is om...
by Jaco Thom | 8 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Toe Agab vir Elia sien, sê Agab vir hom: “Is dit jy, die een wat Israel in die ongeluk stort?” (vers 17, 2020-vertaling) Agab reageer tipies menslik. Die droogte is Elia se skuld, sê hy. Ons is nie geneig om die oorsaak vir ons ellende in onsself en ons optrede te...
by Jaco Thom | 7 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
(Elia het) tot die Here geroep en gesê: “Here my God, bring U selfs oor die weduwee by wie ek my as vreemdeling bevind, onheil deur haar seun te laat sterf?” (vers 20, 2020-vertaling) Hierdie hoofstuk is vol drama, met die eintlike stryd tussen God en Baäl, die god...