by Jaco Thom | 6 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Agab seun van Omri het gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here, meer as al sy voorgangers. (vers 30) Jerobeam het die goue kalwerdiens in Israel ingevoer, maar sy bedoeling daarmee was nie om weg van Jahwe te draai nie. Die goue kalwers was rydiere vir die Here,...
by Jaco Thom | 5 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Abia het dieselfde sondes as sy pa gedoen, en hy was nie so getrou aan die Here as sy voorvader Dawid nie. (vers 3) Koning Dawid was die maatstaf waaraan al die konings van Juda gemeet is. Min het ’n regmerkie van die skrywer gekry; Asa (vers 11) was een van die...
by Jaco Thom | 4 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die duur van Jerobeam se koningskap was twee en twintig jaar. Hy is oorlede, en sy seun Nadab het hom as koning opgevolg. (vers 20) Jerobeam, die eerste koning van die noordelike stamme (genoem “Israel” in onderskeiding van die suidelike ryk “Juda”) het sekerlik meer...
by Jaco Thom | 3 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Die óú profeet sê toe vir hom: “Ek is ook ’n profeet net soos jy, en ’n engel het op bevel van die Here vir my gesê: Bring hom terug na jou huis toe en laat hy iets eet en sy dors les!” Maar die óú profeet het vir hom gelieg. (vers 18) Wat het die ou profeet besiel om...
by Jaco Thom | 2 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Koning Rehabeam het die raad van die ouer mense in die wind geslaan en die volk geantwoord volgens die raad van die jonger manne … (vers 13-14) ’n Breuklyn in die stammeverbond wat die volk Israel uitgemaak het, het reg deur Dawid se regering gedreig om die...
by Jaco Thom | 1 Jan 2023 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Hy het sewe honderd vrouens uit vorstelike families gehad, en ook nog drie honderd byvroue. Dit was sy vrouens wat hom verlei het. (vers 3) Salomo se hordes vroue bring ’n mens by die vraag: “Wanneer is genoeg genoeg?” Vir Salomo was die antwoord klaarblyklik: nooit....