by Jaco Thom | 23 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Adoniram seun van Abda was in beheer van die dwangarbeid. (vers 6) Die skrywer berig hier oor die goue era van die Israelse geskiedenis; ’n tyd toe die burgers veilig gewoon het, “elkeen met sy eie wingerdstok en sy eie vyeboom om onder te sit” (vers 25). Dit klink...
by Jaco Thom | 22 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Gee my die gehoorsaamheid aan U dat ek u volk reg sal regeer en in alles insig sal hê, want wie kan uit homself hierdie groot volk van U regeer! (vers 9) Dit klink byna soos ’n sprokiesverhaal waarin die goeie fee vir iemand ’n wens gee wat vervul sal word; net, dis...
by Jaco Thom | 21 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Daar is ook nog Simeï seun van Gera die Benjaminiet, uit Bagurim. Hy het my vreeslik gevloek … (vers 8) Die begin van Salomo se regering is wreed. ’n Hele paar koppe rol in die proses – Salomo se broer Adonia, omdat hy as oudste seun ’n sterk aanspraakmaker op...
by Jaco Thom | 20 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Omdat Adonia bang was vir Salomo, het hy aan die horings van die altaar gaan vashou. (vers 50) Adonia was ’n jonger broer van Absalom, en op hierdie stadium die oudste oorlewende seun van Dawid. Dit was duidelik dat Dawid se tyd verby was; selfs nie eers Abisag met al...
by Jaco Thom | 19 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Kyk na hierdie kort video om ’n oorsig oor die boeke 1 en 2 Konings te kry: Views:...