by Jaco Thom | 31 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Koning Salomo het al die konings van die aarde oortref in rykdom en wysheid. (vers 23) Salomo laat my met gemengde gevoelens. Aan die een kant was hy die briljante, wys en skatryk koning wat alombekend was in die destydse wêreld, en belangrike figure van oral-oor...
by Jaco Thom | 30 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Toe Hiram hierdie stede wat Salomo aan hom oorgedra het, uit Tirus gaan besigtig, was hy teleurgestel … (vers 12) Die ware Salomo begin hier al meer deurskemer. Nie net is die Here se belofte oor die tempel baie meer genuanseerd as wat ’n mens sou verwag nie...
by Jaco Thom | 29 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Sou God werklik op die aarde woon? Die hemel, selfs die hoogste hemel, kan U nie bevat nie, hoe dan nog hierdie tempel wat ek gebou het! (vers 27) Hierdie hoofstuk is sentraal in Israel se teologie. God is teenwoordig onder sy mense, maar Hy is ook in die hemel, want...
by Jaco Thom | 28 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Aan sy paleis het Salomo dertien jaar gebou voor hy heeltemal klaar was daarmee. (vers 1) Hoewel die skrywer heelwat minder oor Salomo se paleis te sê het as wat hy oor die tempel berig het, begin hy sy beskrywing met die feit dat hy byna dubbeld soveel tyd aan die...
by Jaco Thom | 27 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Ek sal tussen die Israeliete woon, Ek sal my volk Israel nie verlaat nie. (vers 13) Van altyd af was groot bouprojekte bedoel om vir die bouer(s) naam te maak. Dink maar aan die toring van Babel (Gen 11:4). Dit was waarskynlik een van die motiewe van Salomo met die...
by Jaco Thom | 24 Des 2022 | 1 Konings, Lees die Bybel saam met my
Ek sal ook aan u die loon betaal wat u vir u arbeiders vasstel … (vers 6) As jy begin somme maak oor wat die tempel gekos het, draai jou kop. Só ’n duur tempel sou nie vandag moontlik wees nie. Maar Salomo het geen onkoste en moeite ontsien nie. Net die beste...