by Jaco Thom | 2 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Dawid het vir Abigajil gesê: “Geloof sy die Here die God van Israel wat jou vandag gestuur het om my te ontmoet. (vers 32) Daar is gelowiges wat sê die Here lei hulle met ’n hoorbare stem. Hy sê vir hulle om dít of dát te doen, of dat hierdie of daardie ding gaan...
by Jaco Thom | 1 Apr 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Die Here sal regspreek tussen my en u en die Here sal my wreek op u, maar ek sal nie teen u wees nie. (vers 13) Dawid was oorgehaal om Saul se lewe te naam. Almal in die grot het dit ook van hom verwag. Maar toe gebeur die onverwagte. Dawid sny net die punt van Saul...
by Jaco Thom | 31 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
En toe Dawid bang voor Saul wegvlug, terwyl Saul en sy manskappe al vir Dawid en sy manne begin omsingel om hulle te vang … (vers 26b) ’n Mens kry in hierdie hoofstuk ’n goeie idee van hoe dit met Dawid as vlugteling gegaan het. Hy moes die hele tyd op sy hoede...
by Jaco Thom | 30 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Terwyl Saul in Gibea op ’n hoogte onder ’n tamarisk gesit het met sy spies in sy hand, en al sy amptenare by hom gestaan het, het hy verneem dat die mense weet waar Dawid en sy manne is. (vers 6) Saul se jaloesie en agterdog het gemaak dat hy nêrens meer veilig voel...
by Jaco Thom | 29 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Dawid het vir die priester Agimelek gesê: “Die koning het my ’n opdrag gegee en gesê: ‘Niemand mag iets weet van die saak waarvoor ek jou stuur en wat ek jou beveel nie.’” (vers 2) Wat hier gebeur is nie een van Dawid se grootste oomblikkie nie. Goed, hy vlug vir sy...
by Jaco Thom | 28 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Waarom sou my pa dan hierdie ding vir my wegsteek? Dit is nie soos jy dink nie. (vers 2) Die kontras tussen Saul aan die een kant, en Jonatan en Dawid aan die ander kant, word al duideliker. Saul is nie ’n man van sy woord nie. Ten spyte van die eed wat hy gesweer het...