by Jaco Thom | 27 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Mikal het Dawid toe deur die venster laat afsak. Hy het weggegaan, gevlug en ontsnap. (vers 12) Daar is mense wat glo dat jy die soort lewe kry wat jy verdien. Leef jy goed, kry jy seëninge. Leef jy sleg, tref die teenspoed jou.Hierdie hoofstuk is ’n keerpunt in Dawid...
by Jaco Thom | 26 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Saul het opgemerk dat Dawid baie suksesvol was, en Saul was bang vir hom. (vers 15) Jaloesie begin waar jy meer begaan is oor jou reputasie as oor jou plig of roeping. Dit beduiwel jou gesonde oordeel en stroop jou van innerlike vreugde en vrede.Die tragedie van...
by Jaco Thom | 25 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Maar Dawid sê vir die Filistyn: “Jý kom na my toe met ’n dolk en ’n spies en ’n swaard, maar ék kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die linies van Israel, wat jy verkleineer het.” (vers 45) Die geveg tussen Goliat en Dawid begin waar...
by Jaco Thom | 24 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Die Here kyk nie na dieselfde dinge as die mens nie. Die mens kyk na die uiterlike, maar die Here na die innerlike. (vers 7) Samuel maak dieselfde fout as wat ons dikwels doen. Ons beoordeel mense op uiterlike dinge: voorkoms, status, rykdom, invloed … In die...
by Jaco Thom | 23 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Dit is die goed wat deur die manskappe gespaar is, die mooiste kleinvee en grootvee om aan die Here u God te offer. (vers 15) Saul se reaksie toe Samuel hom konfronteer, laat my aan twee gebeurtenisse dink. Die eerste is Aäron se reaksie toe Moses hom oor die goue...
by Jaco Thom | 22 Mar 2022 | 1 Samuel, Lees die Bybel saam met my
Jonatan het vir sy wapendraer gesê: “Kom ons gaan oor na die patrollie van hierdie heidene toe. Miskien sal die Here ons help. Hy kan red, deur baie of deur min.” (vers 6) Die kontras tussen Saul en sy seun Jonatan is onmiskykbaar. Saul is besluiteloos en neem nie...