by Jaco Thom | 7 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Wat julle betref, broers: Moenie moeg word om goed te doen nie. (2 Thes 3:13) Paulus herinner die Tessalonisense dat hy dag en nag geswoeg het om nie vir hulle ’n las te wees nie (vers 8 en 9). Daarom het hy vrymoedigheid om hulle aan te moedig om ook soos hy hulle...
by Jaco Thom | 6 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Ons moet God altyd vir julle dank, broers. Die Here het julle lief, en God het julle uitverkies om van die eerstes te wees wat gered word. Julle is gered deurdat die Gees julle vir Hom afgesonder het en deurdat julle die waarheid glo. (2 Thes 2:13) Die konsep van die...
by Jaco Thom | 5 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my, Ongekategoriseerd
God is tog regverdig: die mense onder wie julle nou so ly, sal Hy as straf ook laat ly… (2 Thes 1:6) Van vroeg af was gelowiges bekommerd daaroor dat al hulle toewyding en volharding vir die saak van die Here uiteindelik nie juis ’n verskil gaan maak nie, of dat God...
by Jaco Thom | 4 Des 2024 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Kyk gerus na hierdie video vir ’n goeie opsomming van die brief: Views:...
by Jaco Thom | 29 Mei 2022 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
Mag die Here julle gedagtes rig op die liefde van God en die volharding van Christus! (vers 5) Paulus skryf aan mense wat vervolg word. Die bose is listig, maar, bemoedig hy hulle, die Here is getrou en Hy sal hulle bewaar (vers3). Dan bid hy vir die gemeente te midde...
by Jaco Thom | 28 Mei 2022 | 2 Tessalonisense, Lees die Bybel saam met my
_En mag julle in al die goeie wat julle in woord en daad doen, bemoedig en gesterk word deur ons Here Jesus Christus en God ons Vader._ (vers 16-17) Die gelowiges van Tessalonika was op hol en verward oor die wederkoms, en Paulus gee in dié hoofstuk twee merkers vir...