Hoofstuk van die dag: Daniël 6

Hoofstuk van die dag: Daniël 6

Hulle sê toe vir mekaar: “Ons sal niks teen hierdie Daniël kry nie, behalwe as ons iets kan kry in verband met sy godsdiens.” (vers 6) Hierdie vertelling is een van die bekendste Bybelverhale wat ons van kindsbeen af goed ken. Dit het baie ooreenkomste met hoofstuk 3,...
Hoofstuk van die dag: Daniël 6

Hoofstuk van die dag: Daniël 5

‘Geweeg’: u is geweeg en te lig bevind. (vers 27) Belsasar was Nebukadnesar se kleinseun. Hy was die regent terwyl sy pa Nabonidus met ’n veldtog in Arabië besig was. Die koningin (vers 10) was Belsasar se ma. Belsasar het hierdie feesmaal-orgie gehou terwyl die stad...
Hoofstuk van die dag: Daniël 6

Hoofstuk van die dag: Daniël 4

Daarom, U Majesteit, luister na my raad: breek met u sonde en u ongeregtigheid, doen wat reg is en bewys barmhartigheid teenoor dié wat in nood is. Dan sal u voorspoed aanhou. (vers 27) Die Bybel waarsku op talle plekke dat hoogmoed ’n mens tot ’n val bring (o.a. Spr...
Hoofstuk van die dag: Daniël 6

Hoofstuk van die dag: Daniël 2

Maar daar is ’n God in die hemel wat geheime kan openbaar … (vers 28) Wat doen ’n mens as die frustrasie oorkook, of ’n krisis dreig om jou te oorweldig? Daniël 2 vertel van twee uiteenlopende reaksies. Nebukadnesar se oplossing vir sy frustrasie is eg menslik:...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.