by Jaco Thom | 7 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Daar het nie weer ’n profeet in Israel opgetree wat soos Moses was nie. Hy het die Here persoonlik geken. (vers 10) ’n Mens kan jou nouliks die volk Israel voorstel sonder om aan Moses te dink. God het hom, die bangbroek hakkelaar (Eks 4:13), ’n reus onder die...
by Jaco Thom | 6 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Dit gaan goed met jou, Israel! Wie is soos jy? Jy is ’n volk wat deur die Here verlos is! (vers 29) Moses, die geestelike vader van Israel, seën sy kinders, die stamme van Israel, voordat hy sterf. Dis byna soos ’n testament. Ons kry dieselfde gebruik by Isak (Gen...
by Jaco Thom | 5 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
My onderrig kom na julle toe soos reënwater, my woorde verkwik julle soos dou, soos sagte reëns op die grassies, soos reënbuie op die graan. (vers 2) Vir die Israeliete wat vir veertig jaar net die dorheid van die woestynlewe geken het, moes die beeld van reënwater,...
by Jaco Thom | 4 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Toe sê die Here vir Moses: “Jy gaan nou sterf. Daarna sal hierdie volk ontrou word en in die land waar hy gaan woon, die vreemde gode van die land aanhang. Die volk sal My verlaat en die verbond verbreek wat Ek met hom gesluit het.” (vers 16) Ons het hier met die...
by Jaco Thom | 3 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Die gebod wat ek jou vandag beveel, is nie te moeilik vir jou nie. Dit is ook nie buite jou bereik nie. (vers 11) Die Bybel is die werk van baie skrywers wat in die verloop van eeue neergepen het wat hulle by God gehoor het (Heb 1:1 en 2 Pet 1:21). Daarom kry ons...
by Jaco Thom | 2 Okt 2023 | Deuteronomium, Lees die Bybel saam met my
Wat nie geopenbaar is nie, is bekend aan die Here ons God, maar wat geopenbaar is, is vir altyd bekend aan ons en ons nageslag: ons moet lewe volgens al die woorde van hierdie wet. (vers 29) Ons weet nie alles van God en hoe Hy die wêreld bestuur nie. Ons weet net wat...